fbpx

Aanlyn Matriek: Kies Die Beste Kursus Vir Jou Loopbaan

Aanlyn Matriek

Aanlyn Volwasse Matriek Program

Volwasse Matriek Aanlyn

Wil jy jou matriek voltooi, al is jy ouer as 21 jaar? Die Volwasse Matriek Aanlyn-program (Gewysigde Senior Sertifikaat) is spesiaal ontwikkel vir volwassenes wat

View Course

Ons bied vier uiteenlopende aanlyn matriek programme aan. Elk ontwerp om aan die behoeftes van verskillende individue te voldoen. Dit is belangrik om die program te kies wat die beste by jou unieke omstandighede en loopbaan doelwitte pas.

Elkeen van hierdie programme bied spesifieke voordele en ondersteuning om jou te help om suksesvol te wees. Dit is waardevol om jou doelwitte duidelik te definieer voordat jy ‘n program kies, sodat jy die maksimum voordeel daaruit kan put.

  • Volwasse Matriek (Afrikaans)
  • Matriek Opgradering (Afrikaans)
  • Matric Upgrade (Engels)

 

Matriek Vir Volwassenes (Afrikaans)

Die Volwasse Matriek program is ontwerp vir volwassenes van 21 jaar en ouer wat nie hul matriek klaar gemaak het nie. Hierdie program bied jou die vryheid om op jou eie tyd te studeer en jou matriek sertifikaat te behaal. Tutors is beskikbaar om jou te ondersteun. 

Jy het toegang tot vorige eksamen vraestelle, voorbeeld antwoorde, en hulpmiddels. Dit sal jou help om voorbereid te wees vir die finale eksamen. Jy kan jou eksamens in Afrikaans aflê.

Lees verder hieroor:

Hoofpunte:

  • Spesiaal vir volwassenes wat hul matriek wil voltooi.
  • Studietyd is buigsaam.
  • Toegang tot tutors en eksamen voorbereidings materiaal.
  • Verhoog werks- en studiegeleenthede.

Duur: 

Dit duur 6 tot 12 maande, afhangende van jou studie tempo.

Toelatings vereiste: 

Jy moet 21 jaar of ouer wees.

Adult Matric (Engels)

The Adult Matric program is for anyone 21 or older who did not finish high school. You can earn your matric certificate at your own pace. You will get full support from tutors. 

Plus access to past exam papers, sample answers, and other resources to help you prepare. You can study and take the exams in English. This flexibility lets you balance studying with work and other commitments. Completing your matric can boost your confidence and open up new job opportunities.

Read more here: 

Key Points:

  • Made for adults who want to finish high school.
  • Study at times that suit you.
  • Get tutor help, past exam papers, and sample answers.
  • Improves job options and further education opportunities.

Duration: 

It will take 12 to 24 months, depending on how quickly you study.

Eligibility: 

Must be 21 years or older.

Matriek Opgradering Program (Afrikaans)

Die Matriek Opgradering program is ideaal vir studente wat hul matriek reeds voltooi het, maar hul punte wil verbeter. Jy kan spesifieke vakke oor doen om jou punte te verhoog. 

Die program bied toegang tot eksamen voorbereidings materiaal, insluitend vorige eksamen vraestelle en model antwoorde. Jy kan in Afrikaans studeer en jou eksamens in Afrikaans aflê.

Lees verder hieroor:

Hoofpunte:

  • Verbeter jou matriekpunte sodat jy beter werks en studie geleenthede kan kry.
  • Jy kan op spesifieke vakke fokus wat jy wil opgradeer.
  • Kry toegang tot eksamen voorbereidings materiaal en tutor ondersteuning.
  • Buigsame studie tye wat by jou pas.

Duur:

Dit duur 6 tot 12 maande, afhangend van die aantal vakke wat jy wil opgradeer.

Toelatings vereiste: 

Jy moet reeds jou matriek voltooi het.

Matric Upgrade Program (Engels)

The Matric Upgrade program is for students who have completed their matric but want to improve their results for better job or study options. You can retake specific subjects to raise your marks. This program helps you focus on the areas you need to improve.

The program provides study materials and support to help you succeed. With the right guidance, you can boost your scores and increase your chances for future success. You can study and take exams in English.

Read more about these key points:

Key Points:

  • Improve your matric results for better career or study opportunities.
  • Focus on the subjects you want to enhance.
  • Get help from tutors and access exam preparation materials.
  • Enjoy flexible study at your own pace.

Duration: 

This can take 6 to 12 months, depending on how many subjects you choose to upgrade.

Eligibility: 

Must have completed matric.

Aanlyn Studie: Buigsaamheid En Gerief

Aanlyn studeer bied jou die vryheid om jou studies te organiseer volgens jou lewe. Jy kan jou eie skedule maak en studeer wanneer dit jou pas. Ons programme gebruik die nuutste tegnologie om seker te maak jy het alles wat jy nodig het met maklike toegang. Dit maak leer eenvoudiger en meer effektief.

Hier Is Hoe Ons Tegnologie Jou Studies Ondersteun:

  • Digitale Studie Materiaal: Kry jou handboeke, studiegidse, en opdragte per e-pos of aflaaibare skakels.
  • Aanlyn Assessering: Handing opdragte aanlyn in en ontvang terugvoering van tutors.
  • Toegang tot Vorige Eksamen Vraestelle: Oefen met vorige eksamen vraestelle en model antwoorde, beskikbaar in beide Engels en Afrikaans.
  • Studentportaal: Bestuur jou studies, hou jou vordering dop en kry hulpbronne deur ons studentportaal.
  • Ondersteuning per E-pos en WhatsApp: Kontak tutors en ondersteunings personeel vir vinnige hulp.
  • Telegram Studiegroepe: Neem deel aan virtuele studie groepe op Telegram vir ekstra ondersteuning.

Ondersteuning Stap Vir Stap

Ons is hier om jou te ondersteun en te help in elke fase van jou aanlyn matriek reis sodat jy kan slaag. Ons bied die hulp wat jy nodig het om jou doelwitte te bereik. Ons het kundige tutors wat jou kan lei. 

Jy kan op ons steun reken vir hulpbronne en ondersteuning. Jou sukses is belangrik vir ons, en ons wil seker maak jy voel voorbereid en selfvertroue.

Lees meer oor die kenmerke:

Belangrike Kenmerke:

  • Buigsame Studie Materiaal:  Jy ontvang studiegidse, handboeke, en opdragte elektronies, sodat jy op jou eie tyd kan leer.
  • Opdragte in Plek van Eksamens: Die meeste kursusse maak gebruik van opdrag gebaseerde assesserings. Vir ons Volwasse Matriek studente fokus ons egter sterk op eksamen voorbereiding.
  • Toegewyde Ondersteuning: Jy kan in Engels of Afrikaans studeer en eksamens skryf, met volledige ondersteuning in albei tale.
  • Konstruktiewe Terugvoer: Nadat jy jou opdragte ingedien het, ontvang jy volledige terugvoering van tutors.
  • Ondersteuning van Instrukteurs: Instrukteurs is beskikbaar per e-pos of WhatsApp om vrae oor kursus materiaal of administratiewe sake te beantwoord.

Waarom Vir Ons Kies Vir Aanlyn Matriek?

Ons bied verskeie voordele om jou te help om suksesvol te wees in jou matriek studies. Jy sal nie net leer nie, maar ook groei in jou kennis en vaardighede. Ons fokus op jou unieke behoeftes, sodat jy jou volle potensiaal kan bereik. Jy kan in jou eie tyd en teen jou eie pas studeer. Ons bied ook ekstra ondersteuning wanneer jy dit nodig het, sodat jy nie alleen is nie.

Lees verder hier: 

  • Vinnige Registrasie Proses: Ons registrasie proses is maklik en vinnig. So kan jy betyds begin studeeer.  Jy het verskeie keuses om ons te kontak.
  • Vinnige Aflewering van Studie Materiaal: Kry jou studie materiaal binne 36 uur na jou registrasie.
  • Doeltreffende Gradeerwerk: Opdragte word vinnig gegradueer, met terugvoer binne 48 uur om seker te maak jy is op die regte pad.
  • Jaar-Rond Registrasie: Registrasie is moontlik enige tyd van die jaar, so jy hoef nie te wag vir ‘n nuwe inskrywings periode nie.
  • Telegram Studie groepe: Word deel van gratis studie groepe op Telegram vir bykomende hulp.
  • Buigsame Studieroosters: Jy kan jou studie tyd aanpas om by jou werk en persoonlike lewe te pas.
  • Werk Terwyl Jy Studeer: Met afstandleer kan jy jou werk en studietye maklik balanseer.
  • Bekostigbare Opsies: Aanlyn of afstands onderrig bied ‘n koste doeltreffende alternatief vir tradisionele onderwys.

Kyk Na Ons Ander Programme

Behalwe vir ons Aanlyn Matriek programme, bied ons ‘n verskeidenheid kursusse aan wat jou kan help om jou loopbaan en werks vaardighede te verbeter. Hierdie kursusse is ontwerp om jou te ondersteun en jou mededingend te maak in die werksmark. 

Ons het programme wat jou voorberei vir spesifieke beroepe en jou help om nuwe vaardighede aan te leer.

Lees verder hier:

Let asseblief hierop: Hierdie kursusse is slegs in Engels beskikbaar.

  • Child Day Care Programme (Slegs Engels)

      • Child Day Care Short Course
      • Child Day Care Certificate Course
      • Child Day Care Comprehensive Certificate Course
  • Office Administration Programme (Slegs Engels)

      • Office Administration Short Course
      • Office Administration Certificate Course
      • Office Administration Comprehensive Course
  •  Project Management Programme (Slegs Engels)

    • Project Management Short Course
    • Project Management Certificate Course
    • Project Management Comprehensive Course

Child Day Care Programme (Slegs Engels)

Ons Child Day Care kursusse leer jou hoe om kinders in professionele omgewings te versorg. Of jy nou nuut is of jou vaardighede wil verbeter, ons bied kort kursusse, sertifikate en uitgebreide programme aan. 

Hierdie kursusse is perfek vir almal wat met kinders wil werk of hul eie dagsorg besigheid wil begin. Met ons program kan jy leer hoe om ‘n veilige en ondersteunende omgewing te skep vir kinders om te groei en te floreer. Jy sal ook leer hoe om effektief met ouers te kommunikeer, wat ‘n belangrike deel van kindersorg is.

Lees meer oor hierdie kursus:

Kursusse Aangebied:

  • Child Day Care Short Course
  • Child Day Care Certificate Course
  • Child Day Care Comprehensive Certificate Course

Hoofpunte:

  • Leer belangrike vaardighede vir kindersorg.
  • Verkry kwalifikasies vir rolle in dagsorg of vroeë kinderopvoeding. 
  • Begin met jou eie dagsorg besigheid.

Office Administration Programme (Slegs Engels)

Ons Office Administration kursusse leer jou die belangrike vaardighede om in ‘n kantoor suksesvol te wees. 

Hierdie programme is perfek vir mense wat administratiewe rolle wil ingaan of hul huidige vaardighede wil verbeter. Jy sal leer hoe om take te prioritiseer en effektief te kommunikeer met spanlede. Die programme sluit ook praktiese oefeninge in, wat jou sal voorberei vir werklike kantoor scenario’s.

Lees meer oor hierdie kursus:

Kursusse Aangebied:

  • Office Administration Short Course
  • Office Administration Certificate Course
  • Office Administration Comprehensive Course

Hoofpunte:

  • Leer vaardighede vir goeie kantoorbestuur, kommunikasie en organisasie vaardighede.
  • Verkry kwalifikasies vir administratiewe rolle en sekretariële posisies.
  • Verhoog jou loopbaan geleenthede met ‘n erkende sertifikaat.

Project Management Programme (Slegs Engels)

Die Project Management program help jou om projekte goed te beplan, beter te organiseer en uit te voer. Hierdie vaardigheid is van groot waarde in die hedendaagse werkplek. 

Met ons kursusse kan jy jou kennis uitbrei en jou loopbaan groei. Jy sal leer hoe om spanlede te lei en projekte binne die sperdatums te voltooi. Hierdie kursus sal jou ook help om probleme effektief op te los wanneer hulle ontstaan.

Lees meer oor hierdie kursus:

Kursusse Aangebied:

  • Project Management Short Course
  • Project Management Certificate Course
  • Project Management Comprehensive Course

Hoofpunte:

  • Leer die beginsels van projekbestuur en hoe om projekte effektief te bestuur. 
  • Kry kwalifikasies vir rolle in projekbestuur en spanleiding.
  • Bou vaardighede wat in alle sektore nuttig is.

Jou Rol In Jou Sukses

Kies ‘n matriek program wat vir jou werk en begin jou reis na ‘n beter toekoms. Jou keuse is belangrik en kan ‘n groot impak op jou lewe hê. Of jy jou matriek wil afrond of jou punte wil verbeter, ons is hier om jou te help. 

Met die regte ondersteuning en hulpbronne kan jy jou doelwitte bereik. Neem die eerste stap na sukses en begin jou leer reis vandag. Kontak ons vandag om jou toekoms te verbeter!

Gereelde Vrae (FAQ's)

Aanlyn matriek is ‘n kursus wat jou toelaat om jou matriek kwalifikasie aanlyn te behaal. Dit bied jou die vryheid om te studeer waar en wanneer jy wil. Jy kan jou studies aanpas by jou werkskedule.

Kies ‘n kursus wat by jou loopbaan wense pas. Kyk na die kursus inhoud en die reputasie van die instelling. Lees ook resensies van ander studente.

Ja, baie aanlyn matriek kursusse is geakkrediteer. Dit beteken hulle voldoen aan kwaliteits standaarde. Maak seker om dit te kontroleer voordat jy inskryf.

Die tydsduur hang af van die kursus en jou studie tempo. Sommige studente voltooi dit in ‘n jaar, terwyl ander langer kan neem. Dit is belangrik om jou tydsindeling te beplan.

Ja, jy kan aanlyn matriek doen sonder om alreeds ‘n skoolloopbaan te hê. Die kursus is ontwerp om jou die nodige kennis te gee. Jy kan begin met die basiese beginsels.

Aanlyn matriek bied buigsaamheid en gerieflikheid. Jy kan studeer in jou eie tyd, wat werk en gesins verpligtinge makliker maak. Dit help jou om jou kwalifikasie te behaal terwyl jy ander verantwoordelikhede hanteer.

Die meeste aanlyn kursusse bied ondersteuning via e-pos of forums. Jy kan vrae aan tutors vra. Dit help jou om enige probleme te oorwin terwyl jy studeer.

Met ‘n matriek kwalifikasie kan jy verskeie loopbane volg. Dit sluit werk in sektore soos handel, gesondheid, en IT in. ‘n Matriek kwalifikasie is dikwels die eerste stap na beter werks geleenthede.

Daar is verskeie opsies vir finansiering, insluitend beurs programme en betalings planne. Jy kan ook vir finansiële hulp by instellings aansoek doen. Maak seker om jou opsies te ondersoek.

Dink aan jou loopbaan doelwitte en leerstyl. Kyk na die kursus inhoud en hoe dit jou behoeftes kan bevredig. As dit jou doelwitte ondersteun, is dit waarskynlik ‘n goeie keuse.